
36.4K
Downloads
102
Episodes
Welkom by ekerk Lewendig se Podcast.
By ekerk wil ons Jesus vir almal sigbaar, voelbaar en verstaanbaar maak.
Luister saam en ontdek meer van wie Jesus is.ย
Welkom by ekerk Lewendig se Podcast.
By ekerk wil ons Jesus vir almal sigbaar, voelbaar en verstaanbaar maak.
Luister saam en ontdek meer van wie Jesus is.ย
Episodes
![[ HEMELVAART ] U Woord is my wegkruipplek en rigtingwyser | Pierre Engelbrecht](https://pbcdn1.podbean.com/imglogo/image-logo/19262224/Podcast_cover-appleast8m_300x300.jpg)
Thursday May 29, 2025
[ HEMELVAART ] U Woord is my wegkruipplek en rigtingwyser | Pierre Engelbrecht
Thursday May 29, 2025
Thursday May 29, 2025
๐๐โ๐ ๐๐ถ๐๐ด๐ฒ๐ป๐ผ๐ผ๐ถ ๐ป๐ฎ ๐ฒ๐๐ฒ๐ฟ๐ธ ๐๐ฒ๐๐ฒ๐ป๐ฑ๐ถ๐ด ๐ฃ๐ถ๐ป๐ธ๐๐๐ฒ๐ฟ!
Op Hemelvaart vier ons nie โn afskeid nie, maar โn nuwe teenwoordigheid. Jesus is nie meer op aarde nie, maar Hy los ons nie rigtingloos nie. Sy Woord en Gees bly ons gids en veilige skuilplek.
Ons tema vir Donderdag, 29 Mei om 19:00 is: "U Woord is my wegkruipplek en rigtingwyser."
Pierre Engelbrecht sluit ons Pinksterreeks af met โn kragtige boodskap uit Psalm 119:105โ112.
Kom vier saam โ en vind weer jou rigting en rus in God se Woord.
![[ PINKSTER ] - Maak my oรซ oop: Leer my om reg te kyk | Pierre Engelbrecht](https://pbcdn1.podbean.com/imglogo/image-logo/19262224/Podcast_cover-appleast8m_300x300.jpg)
Wednesday May 28, 2025
[ PINKSTER ] - Maak my oรซ oop: Leer my om reg te kyk | Pierre Engelbrecht
Wednesday May 28, 2025
Wednesday May 28, 2025
๐๐โ๐ ๐๐ถ๐๐ด๐ฒ๐ป๐ผ๐ผ๐ถ ๐ป๐ฎ ๐ฒ๐๐ฒ๐ฟ๐ธ ๐๐ฒ๐๐ฒ๐ป๐ฑ๐ถ๐ด ๐ฃ๐ถ๐ป๐ธ๐๐๐ฒ๐ฟ!
Soms kyk ons, maar sien nie regtig nie. Hierdie Pinkster nooi jou om jou hart en oรซ oop te maak vir die manier waarop God kyk โ deur die Gees en die Woord.
Ons tema vir Woensdag, 28 Mei om 19:00 is: "Maak my oรซ oop: Leer my om reg te kyk."
Pierre Engelbrecht help ons ontdek hoe Psalm 119:17โ24 ons leer om met nuwe oรซ te sien โ soos God sien.
![[ PINKSTER ] Vasbeslote om vas te byt. | Stephan Joubert](https://pbcdn1.podbean.com/imglogo/image-logo/19262224/Podcast_cover-appleast8m_300x300.jpg)
Tuesday May 27, 2025
[ PINKSTER ] Vasbeslote om vas te byt. | Stephan Joubert
Tuesday May 27, 2025
Tuesday May 27, 2025
๐๐โ๐ ๐๐ถ๐๐ด๐ฒ๐ป๐ผ๐ผ๐ถ ๐ป๐ฎ ๐ฒ๐๐ฒ๐ฟ๐ธ ๐๐ฒ๐๐ฒ๐ป๐ฑ๐ถ๐ด ๐ฃ๐ถ๐ป๐ธ๐๐๐ฒ๐ฟ!
God se Woord is nie net iets om te lees nie โ dis iets om vas te gryp, op te leef en aan vas te byt. Hierdie Pinksterreeks herinner ons daaraan dat die Heilige Gees ons krag gee om aan God se waarheid vas te hou, selfs wanneer dit moeilik raak.
Ons tema vir Dinsdag, 27 Mei om 19:00 is:
"Vasbeslote om vas te byt: Ek kan nie wag om God se Woord te doen nie."
Stephan Joubert bring โn kragtige boodskap uit Psalm 119:49โ52.
ย
![[ PINKSTER ] Hoe lief het ek U wet... hoe mooi skitter U Woord in my lewe | Stephan Joubert](https://pbcdn1.podbean.com/imglogo/image-logo/19262224/Podcast_cover-appleast8m_300x300.jpg)
Monday May 26, 2025
Monday May 26, 2025
๐๐โ๐ ๐๐ถ๐๐ด๐ฒ๐ป๐ผ๐ผ๐ถ ๐ป๐ฎ ๐ฒ๐๐ฒ๐ฟ๐ธ ๐๐ฒ๐๐ฒ๐ป๐ฑ๐ถ๐ด ๐ฃ๐ถ๐ป๐ธ๐๐๐ฒ๐ฟ!
Die Gees en die Woord is nie net rigtingwysers nie โ hulle is Leermeesters wat jou hart en denke nuut maak. Hierdie Pinksterreeks help jou ontdek hoe God se Woord jou daaglikse lewe kan vorm.
Ons tema vir Maandag, 26 Mei om 19:00 is: "Hoe lief het ek U wet... hoe mooi skitter U Woord in my lewe." Stephan Joubert deel insigte uit Psalm 119:97โ103 wat jou honger sal maak vir meer van God se Woord.
![[ PINKSTER ] My nuwe Leermeester(s) verander my hele lewe | Stephan Joubert](https://pbcdn1.podbean.com/imglogo/image-logo/19262224/Podcast_cover-appleast8m_300x300.jpg)
Sunday May 25, 2025
[ PINKSTER ] My nuwe Leermeester(s) verander my hele lewe | Stephan Joubert
Sunday May 25, 2025
Sunday May 25, 2025
๐๐โ๐ ๐๐ถ๐๐ด๐ฒ๐ป๐ผ๐ผ๐ถ ๐ป๐ฎ ๐ฒ๐๐ฒ๐ฟ๐ธ ๐๐ฒ๐๐ฒ๐ป๐ฑ๐ถ๐ด ๐ฃ๐ถ๐ป๐ธ๐๐๐ฒ๐ฟ!
Kom ontdek saam hoe die Heilige Gees en die Bybel ons nie net leer nie, maar jou hele lewe kan transformeer. Hierdie Pinkster nooi ons jou na โn reis met nuwe Leermeesters โ die Heilige Gees en God se Woord โ wat jou help leef met betekenis, rigting en geloof wat werklik werk.

Monday May 19, 2025
Leef Teenwoordig | Pierre Engelbrecht
Monday May 19, 2025
Monday May 19, 2025

Sunday May 11, 2025
Die Oefenpad van Geloof | Pierre Engelbrecht
Sunday May 11, 2025
Sunday May 11, 2025
Hoe ervaar jy God se nabyheid deur die week?
Baie van ons sukkel daarmee, asook om Sy stem te hoor. Dit is hoekom ons jou nooi om saam met ons op โn pad van voorbereiding te stap, op pad na Pinkster.
Kom kuier saam met Pierre Engelbrecht waar hy gesels oor: โDie Oefenpad van Geloof: Die Opgestane Here en die Pad van Transformasieโ. Ons staan stil tydens hierdie preek by Lukas 24:13โ35.
Ons ontmoet die opgestane Jesus op die Emmauspad โ โn pad waar Hy ons help om weer te sien, te glo en nuut te leef. โn Oefenpad van oop verstand, oop hart en oop wil.
#eKerkLewendig #OpgestaneHere #Pinksterpad #GodIsNaby

Monday May 05, 2025
Vanaf die kruis to by ons ewige huis | Stephan Joubert
Monday May 05, 2025
Monday May 05, 2025
โVanaf die kruis tot by ons ewige huis.โ deur Stephan Joubert. Ons vier ook nagmaal โ maak dus solank jou brood en wyn of druiwesap reg. Waar jy ook al is, nooi Jesus jou na Sy tafel toe. Kom verdiep jou geloof, beleef die liefde van Christus, en wees deel van iets groter โ โn geloofsfamilie wat saam groei.

Your Title
This is the description area. You can write an introduction or add anything you want to tell your audience. This can help potential listeners better understand and become interested in your podcast. Think about what will motivate them to hit the play button. What is your podcast about? What makes it unique? This is your chance to introduce your podcast and grab their attention.
