
61.3K
Downloads
139
Episodes
Welkom by ekerk Boodskap se Podcast.
By ekerk wil ons Jesus vir almal sigbaar, voelbaar en verstaanbaar maak.
Luister saam en ontdek meer van wie Jesus is.ย
Episodes

7 days ago
7 days ago
22 min
Elke dag is daar baie stemme wat vir ons vertel wat belangrik is, wat ons moet najaag en waar ons aandag hoort. Maar hoe lyk God se lys van dinge wat werklik saak maak?
๐๐ฉ๐๐ฅ๐๐๐ฃ ๐ ๐ค๐ช๐๐๐ง๐ฉ help ons ontdek wat boaan die hemel se "Top 10 treffer parade" staan, en hoe ons vandag reeds ons lewe kan rig op dit wat vir God waarde het.
#eKerk #Boodskap
![[ Bybelskool ] - Wysheid in โn era van antwoorde - Deel 2](https://pbcdn1.podbean.com/imglogo/image-logo/19262224/Podcast_300x300.png)
Aug 12, 2026
Aug 12, 2026
31 min
Ons leef in โn tyd waar antwoorde altyd net โn klik weg is. Kennis is volop. Inligting is oral. Maar wysheid bly skaars. Kom sluit aan by ๐๐๐๐ง๐ง๐ ๐๐ฃ๐๐๐ก๐๐ง๐๐๐๐ฉ vir hierdie Bybelskool waar ons saam ontdek wat die Bybel oor ware wysheid leer, en hoe ons God se stem kan onderskei in โn wรชreld vol inligting, menings en geraas. Woensdag 5 Augustus | 19:00 Woensdag 12 Augustus | 19:00 Kom dink saam oor wat dit beteken om nie net meer te weet nie, maar om wyser te leef.
ย
#eKerk #Bybelskool

Aug 9, 2026
Aug 9, 2026
23 min
Ons leef maklik asof ons keuses, woorde en lewens nie regtig saak maak nie. Maar wat sรช die Bybel? Vat God nonsens, of nooi Hy ons na 'n lewe van opregtheid, eerbied en gehoorsaamheid?
ย
๐๐ฉ๐๐ฅ๐๐๐ฃ ๐ ๐ค๐ช๐๐๐ง๐ฉ help ons ontdek wat dit beteken om met erns, maar ook met vreugde, voor God te leef. Ons vier ook saam die ๐๐๐ฒ ๐๐ฎ๐ป ๐ฑ๐ถ๐ฒ ๐๐ฒ๐ฟ๐ฒ. Kom vier saam hierdie besondere oomblik waar ons saam onthou, ontvang en leef uit Jesus se genade.
ย
#eKerk #Boodskap #EteVanDieHere
![[ Bybelskool ] - Wysheid in โn era van antwoorde - Deel 1](https://pbcdn1.podbean.com/imglogo/image-logo/19262224/Podcast_300x300.png)
Aug 7, 2026
Aug 7, 2026
30 min
Ons leef in โn tyd waar antwoorde altyd net โn klik weg is. Kennis is volop. Inligting is oral. Maar wysheid bly skaars. Kom sluit aan by ๐๐๐๐ง๐ง๐ ๐๐ฃ๐๐๐ก๐๐ง๐๐๐๐ฉ vir hierdie Bybelskool waar ons saam ontdek wat die Bybel oor ware wysheid leer, en hoe ons God se stem kan onderskei in โn wรชreld vol inligting, menings en geraas. Woensdag 5 Augustus | 19:00 Woensdag 12 Augustus | 19:00 Kom dink saam oor wat dit beteken om nie net meer te weet nie, maar om wyser te leef.
#eKerk #Bybelskool

Aug 5, 2026
Aug 5, 2026
30 min
Ons leef maklik asof God stil geword het, asof Hy vergeet het van ons en van hierdie wรชreld. Maar die Bybel vertel 'n ander storie. God onthou. Hy bly getrou aan sy beloftes, selfs wanneer ons dit nie raak sien nie.
ย
๐๐๐๐ง๐ง๐ ๐๐ฃ๐๐๐ก๐๐ง๐๐๐๐ฉ help ons ontdek wat dit beteken wanneer God sy wรชreld onthou, en hoe daardie waarheid vir ons hoop gee te midde van onsekerheid en wag.
#eKerk #Boodskap

Jul 27, 2026
Jul 27, 2026
25 min
Daar is tye wanneer die lewe swaar raak en die toekoms onseker voel. Hoe hou jy aan glo? Hoe bly jy hoop? En hoe sing jy wanneer alles rondom jou uitmekaar val?
๐๐ฉ๐๐ฅ๐๐๐ฃ ๐ ๐ค๐ช๐๐๐ง๐ฉ help ons ontdek hoe God ons ook in die donkerste seisoene dra, en hoe lof en vertroue juis daar nuwe betekenis kry.
#eKerk #Boodskap

Jul 20, 2026
Jul 20, 2026
29 min
Ons dink dikwels groot oomblikke verander ons lewens. Maar Prediker herinner ons dat dit baie keer die klein, alledaagse keuses is wat oor tyd die grootste verskil maak.
In die laaste week van ons reis deur Prediker help ๐๐๐๐ง๐ง๐ ๐๐ฃ๐๐๐ก๐๐ง๐๐๐๐ฉ ons ontdek hoe wysheid gevorm word in die gewone van elke dag, en hoe die klein keuses wat ons maak uiteindelik die rigting van ons lewens bepaal. #eKerk #Boodskap

Jul 13, 2026
Jul 13, 2026
28 min
Ons verwag dikwels dat die lewe volgens sekere reรซls moet werk. Doen die regte ding en alles sal uitwerk. Maar wat gebeur wanneer die lewe nie so verloop nie?
In ons reis deur Prediker help ๐๐๐๐ง๐ง๐ ๐๐ฃ๐๐๐ก๐๐ง๐๐๐๐ฉ ons ontdek hoe wysheid lyk wanneer die lewe ingewikkeld raak, wanneer vrae onbeantwoord bly en wanneer God se pad nie altyd maklik verstaanbaar is nie. #eKerk #Boodskap

Your Title
This is the description area. You can write an introduction or add anything you want to tell your audience. This can help potential listeners better understand and become interested in your podcast. Think about what will motivate them to hit the play button. What is your podcast about? What makes it unique? This is your chance to introduce your podcast and grab their attention.
