
49.7K
Downloads
123
Episodes
Welkom by ekerk Boodskap se Podcast.
By ekerk wil ons Jesus vir almal sigbaar, voelbaar en verstaanbaar maak.
Luister saam en ontdek meer van wie Jesus is.
Welkom by ekerk Boodskap se Podcast.
By ekerk wil ons Jesus vir almal sigbaar, voelbaar en verstaanbaar maak.
Luister saam en ontdek meer van wie Jesus is.
Episodes

Sunday May 11, 2025
Die Oefenpad van Geloof | Pierre Engelbrecht
Sunday May 11, 2025
Sunday May 11, 2025
Hoe ervaar jy God se nabyheid deur die week?
Baie van ons sukkel daarmee, asook om Sy stem te hoor. Dit is hoekom ons jou nooi om saam met ons op ’n pad van voorbereiding te stap, op pad na Pinkster.
Kom kuier saam met Pierre Engelbrecht waar hy gesels oor: “Die Oefenpad van Geloof: Die Opgestane Here en die Pad van Transformasie”. Ons staan stil tydens hierdie preek by Lukas 24:13–35.
Ons ontmoet die opgestane Jesus op die Emmauspad — ’n pad waar Hy ons help om weer te sien, te glo en nuut te leef. ’n Oefenpad van oop verstand, oop hart en oop wil.
#eKerkLewendig #OpgestaneHere #Pinksterpad #GodIsNaby

No comments yet. Be the first to say something!