
49.7K
Downloads
123
Episodes
Welkom by ekerk Boodskap se Podcast.
By ekerk wil ons Jesus vir almal sigbaar, voelbaar en verstaanbaar maak.
Luister saam en ontdek meer van wie Jesus is.
Welkom by ekerk Boodskap se Podcast.
By ekerk wil ons Jesus vir almal sigbaar, voelbaar en verstaanbaar maak.
Luister saam en ontdek meer van wie Jesus is.
Episodes
![[ PINKSTER ] Vasbeslote om vas te byt. | Stephan Joubert](https://pbcdn1.podbean.com/imglogo/image-logo/19262224/Podcast_300x300.png)
Tuesday May 27, 2025
[ PINKSTER ] Vasbeslote om vas te byt. | Stephan Joubert
Tuesday May 27, 2025
Tuesday May 27, 2025
𝗝𝘆’𝘀 𝘂𝗶𝘁𝗴𝗲𝗻𝗼𝗼𝗶 𝗻𝗮 𝗲𝗞𝗲𝗿𝗸 𝗟𝗲𝘄𝗲𝗻𝗱𝗶𝗴 𝗣𝗶𝗻𝗸𝘀𝘁𝗲𝗿!
God se Woord is nie net iets om te lees nie — dis iets om vas te gryp, op te leef en aan vas te byt. Hierdie Pinksterreeks herinner ons daaraan dat die Heilige Gees ons krag gee om aan God se waarheid vas te hou, selfs wanneer dit moeilik raak.
Ons tema vir Dinsdag, 27 Mei om 19:00 is:
"Vasbeslote om vas te byt: Ek kan nie wag om God se Woord te doen nie."
Stephan Joubert bring ’n kragtige boodskap uit Psalm 119:49–52.

No comments yet. Be the first to say something!