
36.3K
Downloads
102
Episodes
Welkom by ekerk Lewendig se Podcast.
By ekerk wil ons Jesus vir almal sigbaar, voelbaar en verstaanbaar maak.
Luister saam en ontdek meer van wie Jesus is.
Welkom by ekerk Lewendig se Podcast.
By ekerk wil ons Jesus vir almal sigbaar, voelbaar en verstaanbaar maak.
Luister saam en ontdek meer van wie Jesus is.
Episodes

Monday Dec 01, 2025
Doen soos God, doen goed! | Stephan Joubert
Monday Dec 01, 2025
Monday Dec 01, 2025
God roep ons nie net om te glo nie, maar om goed te doen. Om Sy hart vir mense sigbaar te maak in elke dag se keuses en klein gebare.
Kuier saam met Stephan Joubert by eKerk, waar ons ontdek hoe om God se karakter na te leef in ’n wêreld wat honger is vir ware goedheid.

Monday Nov 24, 2025
Vannag of vandag: kies reg! | Stephan Joubert
Monday Nov 24, 2025
Monday Nov 24, 2025
Ons almal ken daardie oomblikke waar ons uitstel, twyfel, of wag vir “môre.” Maar wat as God ons nooi om vandag te kies, te leef, te gehoorsaam? Kom kuier saam met 𝙎𝙩𝙚𝙥𝙝𝙖𝙣 𝙅𝙤𝙪𝙗𝙚𝙧𝙩, waar hy ons help ontdek hoe God ons roep om nie eendag nie, maar nou reg te kies! Reg te kies in geloof, in liefde, in gehoorsaamheid. #eKerk #eKerkLewendig #Preek

Wednesday Nov 19, 2025
BYBELSKOOL Deel 3 | Die Gees stuur en lei die kerk
Wednesday Nov 19, 2025
Wednesday Nov 19, 2025
Die Gees vul waar jy leegloop: ’n Reis deur Handelinge
Voel jou tenk leeg teen die einde van die jaar? Kom ontdek saam met Pierre Engelbrecht hoe die boek Handelinge wys dat God se Gees ons vul en lei.
Datums: Woensdae 5, 12 & 19 November
Sessie 1: Die Gees begin die storie
Sessie 2: Die Gees breek grense oop
Sessie 3: Die Gees stuur en lei die kerk
Almal is welkom!
#eKerk #eKerkLewendig #Bybelskool

Sunday Nov 16, 2025
Neem my lewe, Heer | Stephan Joubert
Sunday Nov 16, 2025
Sunday Nov 16, 2025
Kom kuier saam met Stephan Joubert Sondag oggend by eKerk, waar ons ontdek hoe hierdie eenvoudige gebed ons hele lewe kan verander.
#eKerk #eKerkLewendig #Preek

Wednesday Nov 12, 2025
BYBELSKOOL Deel 2 | Die Gees breek grense oop
Wednesday Nov 12, 2025
Wednesday Nov 12, 2025
Die Gees vul waar jy leegloop: ’n Reis deur Handelinge
Voel jou tenk leeg teen die einde van die jaar? Kom ontdek saam met Pierre Engelbrecht hoe die boek Handelinge wys dat God se Gees ons vul en lei.
Datums: Woensdae 5, 12 & 19 November
Sessie 1: Die Gees begin die storie
Sessie 2: Die Gees breek grense oop
Sessie 3: Die Gees stuur en lei die kerk
Almal is welkom!
#eKerk #eKerkLewendig #Bybelskool

Sunday Nov 09, 2025
Hoe meet God Sy mense? | Pierre Engelbrecht
Sunday Nov 09, 2025
Sunday Nov 09, 2025
Hoe meet God Sy mense? Ons het verlede Sondag gekyk hoe God se spons groter as ons skale is. Maar hoe kyk God dan na ons? Hoe meet God ons?
Kuier saam met Pierre Engelbrecht waar ons kuier rondom 1 Samuel 16:1-13 en Efesiërs 2:10 wat ons nooi om na hierdie vraag te kyk.
Kom kuier saam Sondag, 9 November by eKerk.
#eKerk #eKerkLewendig #Preek

Wednesday Nov 05, 2025
BYBELSKOOL Deel 1 | Die Gees begin die storie
Wednesday Nov 05, 2025
Wednesday Nov 05, 2025
Die Gees vul waar jy leegloop: ’n Reis deur Handelinge
Voel jou tenk leeg teen die einde van die jaar? Kom ontdek saam met Pierre Engelbrecht hoe die boek Handelinge wys dat God se Gees ons vul en lei.
Datums: Woensdae 5, 12 & 19 November
Sessie 1: Die Gees begin die storie
Sessie 2: Die Gees breek grense oop
Sessie 3: Die Gees stuur en lei die kerk
Almal is welkom!
#eKerk #eKerkLewendig #Bybelskool

Monday Nov 03, 2025
God se spons is groter as jou skaal | Pierre Engelbrecht
Monday Nov 03, 2025
Monday Nov 03, 2025
God se spons is groter as jou skaal. Ons leef met soveel skale: prestasie, vergelyking, skuld en skaamte.
Kom kuier saam met 𝙋𝙞𝙚𝙧𝙧𝙚 𝙀𝙣𝙜𝙚𝙡𝙗𝙧𝙚𝙘𝙝𝙩 waar ons kuier rondom Psalm 103 wat ons nooi na ’n ander beeld: God hou nie ’n skaal nie, maar ’n spons. Ontmoet die God wat nie weeg nie, maar skoonvee. #eKerk #eKerkLewendig #Preek

Your Title
This is the description area. You can write an introduction or add anything you want to tell your audience. This can help potential listeners better understand and become interested in your podcast. Think about what will motivate them to hit the play button. What is your podcast about? What makes it unique? This is your chance to introduce your podcast and grab their attention.
