
49.2K
Downloads
122
Episodes
Welkom by ekerk Boodskap se Podcast.
By ekerk wil ons Jesus vir almal sigbaar, voelbaar en verstaanbaar maak.
Luister saam en ontdek meer van wie Jesus is.Β
Welkom by ekerk Boodskap se Podcast.
By ekerk wil ons Jesus vir almal sigbaar, voelbaar en verstaanbaar maak.
Luister saam en ontdek meer van wie Jesus is.Β
Episodes
![[ WEEK VAN GEBED ] Wanneer gebed begin loop | Pierre Engelbrecht](https://pbcdn1.podbean.com/imglogo/image-logo/19262224/Podcast_300x300.png)
Tuesday Jan 27, 2026
[ WEEK VAN GEBED ] Wanneer gebed begin loop | Pierre Engelbrecht
Tuesday Jan 27, 2026
Tuesday Jan 27, 2026
Ware gebed bly nie by woorde nie, dit begin beweeg.
ππππ§π§π ππ£πππ‘ππ§ππππ© wys ons hoe gebed βn lewe vorm wat optree, omgee en doen. Gebed eindig nie by βAmenβ nie; dit begin daar.
![[ WEEK VAN GEBED ] Een ding wat nodig is oor gebed | Stephan Joubert](https://pbcdn1.podbean.com/imglogo/image-logo/19262224/Podcast_300x300.png)
Monday Jan 26, 2026
[ WEEK VAN GEBED ] Een ding wat nodig is oor gebed | Stephan Joubert
Monday Jan 26, 2026
Monday Jan 26, 2026
In βn wΓͺreld vol afleiding vra Jesus βn eenvoudige, maar radikale vraag: Wat is regtig nodig?
Β
ππ©ππ₯πππ£ π π€πͺπππ§π© help ons ontdek hoe gebed begin by die regte postuur. Om by Jesus se voete tot rus te kom en betekenis by Hom te vind.
![[ WEEK VAN GEBED ] Kom soos jy is | Pierre Engelbrecht](https://pbcdn1.podbean.com/imglogo/image-logo/19262224/Podcast_300x300.png)
Monday Jan 26, 2026
[ WEEK VAN GEBED ] Kom soos jy is | Pierre Engelbrecht
Monday Jan 26, 2026
Monday Jan 26, 2026
Gebed begin nie by wat ons doen of regkry nie, maar by Jesus se uitnodiging: βKom na My toe.β
ππππ§π§π ππ£πππ‘ππ§ππππ© herinner ons dat gebed nie die plek is waar ons onsself reg bid nie, maar waar ons tot rus kom by God, onsself laat vind en leef uit Sy genade en teenwoordigheid.

Monday Jan 19, 2026
Ken God se plan met jou, eerder as jou eie planne | Stephan Joubert
Monday Jan 19, 2026
Monday Jan 19, 2026
Ons begin dikwels βn nuwe seisoen met hope, drome en netjiese planne. Maar wat gebeur wanneer God ons nooi om eers Sy plan te leer ken? Selfs wanneer dit ons eie planne uitdaag?
ππ©ππ₯πππ£ π π€πͺπππ§π© help ons nadink oor vertroue, oorgawe en die vryheid wat kom wanneer ons God se plan vir ons lewe leer ken bo ons eie.
#eKerk #Boodskap

Wednesday Jan 14, 2026
Waarmee is jy besig? Jesus se rigting vir 2026 | Pierre Engelbrecht
Wednesday Jan 14, 2026
Wednesday Jan 14, 2026
Aan die begin van βn nuwe jaar vra Jesus βn eenvoudige, maar diep vraag: Waarmee is jy besig? Wat rig jou tyd, jou energie, jou aandag?
Kom kuier saam met ππππ§π§π ππ£πππ‘ππ§ππππ©, waar ons saam ontdek hoe Jesus ons nooi om 2026 te leef met duidelike rigting, goddelike dringendheid en βn fokus wat regtig saak maak.
Β
#eKerk #eKerkLewendig #Boodskap

Monday Jan 05, 2026
Nie my pad nie, maar God Sβn gaan wen in 2026 | Stephan Joubert
Monday Jan 05, 2026
Monday Jan 05, 2026
Aan die begin van βn nuwe jaar staan ons almal voor keuses, planne en verwagtinge. Maar wat gebeur wanneer ons ons eie paaie oopmaak vir God se pad? Selfs wanneer dit anders lyk as wat ons beplan het?
Stephan Joubert ons help nadink oor oorgawe, vertroue en hoop vir 2026, en hoe God se pad uiteindelik altyd die pad van lewe is.
#eKerk #eKerkLewendig #Boodskap

Wednesday Dec 31, 2025
Wegwysers vir 2026 | Stephan Joubert
Wednesday Dec 31, 2025
Wednesday Dec 31, 2025
Op die drumpel van βn nuwe jaar het ons almal iets nodig om ons te help rigting kry: God se wysheid, God se stem, God se wegwysers.
#eKerk #eKerkLewendig #Preek #Nuwejaar

Sunday Dec 28, 2025
Hierdie preek is nie vir jou bedoel nie | Stephan Joubert
Sunday Dec 28, 2025
Sunday Dec 28, 2025
Soms verras Jesus ons juis wanneer ons dink βn boodskap is vir βander menseβ bedoel. Wat as God jou juis in diΓ© oomblik wil aanraak, uitdaag of bemoedig?
In die boodskap neem Stephan Joubert ons op βn reis om te ontdek hoe God se Woord ons op onverwagte maniere vind. Selfs wanneer ons dink dit gaan nie oor ons nie.
#eKerk #eKerkLewendig #Preek

Your Title
This is the description area. You can write an introduction or add anything you want to tell your audience. This can help potential listeners better understand and become interested in your podcast. Think about what will motivate them to hit the play button. What is your podcast about? What makes it unique? This is your chance to introduce your podcast and grab their attention.
