55.6K
Downloads
131
Episodes
Welkom by ekerk Boodskap se Podcast.
By ekerk wil ons Jesus vir almal sigbaar, voelbaar en verstaanbaar maak.
Luister saam en ontdek meer van wie Jesus is.ย
Welkom by ekerk Boodskap se Podcast.
By ekerk wil ons Jesus vir almal sigbaar, voelbaar en verstaanbaar maak.
Luister saam en ontdek meer van wie Jesus is.ย
Episodes

Monday May 25, 2026
Wat les jou dors?
Monday May 25, 2026
Monday May 25, 2026
Ons almal dors na iets. Betekenis. Rus. Aanvaarding. Hoop. Maar baie dinge belowe vervulling sonder om ons werklik te versadig.
๐๐๐๐ง๐ง๐ ๐๐ฃ๐๐๐ก๐๐ง๐๐๐๐ฉ help ons nadink oor die diep dors van die menslike hart, en hoe Jesus ons nooi na die enigste water wat werklik lewe gee.
![[ PINKSTER ] Leef naby en leef anders](https://pbcdn1.podbean.com/imglogo/image-logo/19262224/Podcast_300x300.png)
Wednesday May 20, 2026
[ PINKSTER ] Leef naby en leef anders
Wednesday May 20, 2026
Wednesday May 20, 2026
Hierdie Pinkster nooi ons jou om saam stil te word, te bid en opnuut te ontdek hoe die Heilige Gees gewone mense verander, dra en stuur. Wanneer ons bid binne die kragveld van die Gees, begin God ons harte, ons ritmes en ons lewens nuut vorm. Kom reis saam deur vier byeenkomste waar ons nadink oor geloof, gebed en โn lewe naby aan God:
Woensdag 20 Mei | 19:00. ๐๐๐๐ง๐ง๐ ๐๐ฃ๐๐๐ก๐๐ง๐๐๐๐ฉ "Leef naby en leef anders"
Kom beleef saam hoe God ons deur Sy Gees nader trek, nuwe moed gee en ons leer om anders te leef.
![[ PINKSTER ] Bid kragvol en dankvol](https://pbcdn1.podbean.com/imglogo/image-logo/19262224/Podcast_300x300.png)
Tuesday May 19, 2026
[ PINKSTER ] Bid kragvol en dankvol
Tuesday May 19, 2026
Tuesday May 19, 2026
Hierdie Pinkster nooi ons jou om saam stil te word, te bid en opnuut te ontdek hoe die Heilige Gees gewone mense verander, dra en stuur. Wanneer ons bid binne die kragveld van die Gees, begin God ons harte, ons ritmes en ons lewens nuut vorm. Kom reis saam deur vier byeenkomste waar ons nadink oor geloof, gebed en โn lewe naby aan God:
Dinsdag 19 Mei | 19:00. ๐๐ฉ๐๐ฅ๐๐๐ฃ ๐ ๐ค๐ช๐๐๐ง๐ฉ "Bid kragvol en dankvol"
Woensdag 20 Mei | 19:00. Pierre Engelbrecht "Leef naby en leef anders"
Kom beleef saam hoe God ons deur Sy Gees nader trek, nuwe moed gee en ons leer om anders te leef.
![[ PINKSTER ] Hou aan klop en hou aan glo](https://pbcdn1.podbean.com/imglogo/image-logo/19262224/Podcast_300x300.png)
Monday May 18, 2026
[ PINKSTER ] Hou aan klop en hou aan glo
Monday May 18, 2026
Monday May 18, 2026
Hierdie Pinkster nooi ons jou om saam stil te word, te bid en opnuut te ontdek hoe die Heilige Gees gewone mense verander, dra en stuur. Wanneer ons bid binne die kragveld van die Gees, begin God ons harte, ons ritmes en ons lewens nuut vorm. Kom reis saam deur vier byeenkomste waar ons nadink oor geloof, gebed en โn lewe naby aan God:
Maandag 18 Mei | 19:00. ๐๐๐๐ง๐ง๐ ๐๐ฃ๐๐๐ก๐๐ง๐๐๐๐ฉ "Hou aan klop en hou aan glo"
Dinsdag 19 Mei | 19:00. Stephan Joubert "Bid kragvol en dankvol"
Woensdag 20 Mei | 19:00. Pierre Engelbrecht "Leef naby en leef anders"
Kom beleef saam hoe God ons deur Sy Gees nader trek, nuwe moed gee en ons leer om anders te leef.
![[ PINKSTER ] Van geestelike dreiger tot geestelike kryger](https://pbcdn1.podbean.com/imglogo/image-logo/19262224/Podcast_300x300.png)
Monday May 18, 2026
[ PINKSTER ] Van geestelike dreiger tot geestelike kryger
Monday May 18, 2026
Monday May 18, 2026
Hierdie Pinkster nooi ons jou om saam stil te word, te bid en opnuut te ontdek hoe die Heilige Gees gewone mense verander, dra en stuur. Wanneer ons bid binne die kragveld van die Gees, begin God ons harte, ons ritmes en ons lewens nuut vorm. Kom reis saam deur vier byeenkomste waar ons nadink oor geloof, gebed en โn lewe naby aan God:
Sondag 17 Mei | 09:00. ๐๐ฉ๐๐ฅ๐๐๐ฃ ๐ ๐ค๐ช๐๐๐ง๐ฉ "Van geestelike dreiger tot geestelike kryger"
Maandag 18 Mei | 19:00. Pierre Engelbrecht "Hou aan klop en hou aan glo"
Dinsdag 19 Mei | 19:00. Stephan Joubert "Bid kragvol en dankvol"
Woensdag 20 Mei | 19:00. Pierre Engelbrecht "Leef naby en leef anders"
Kom beleef saam hoe God ons deur Sy Gees nader trek, nuwe moed gee en ons leer om anders te leef.
![[ HEMELVAART ] Wanneer alles begin sin maak](https://pbcdn1.podbean.com/imglogo/image-logo/19262224/Podcast_300x300.png)
Thursday May 14, 2026
[ HEMELVAART ] Wanneer alles begin sin maak
Thursday May 14, 2026
Thursday May 14, 2026
Partykeer voel die lewe gefragmenteerd. Gebeure, vrae en pyn maak nie altyd onmiddellik sin nie. Maar met ๐๐ฒ๐บ๐ฒ๐น๐๐ฎ๐ฎ๐ฟ๐ kyk ons opnuut na Jesus se verhoging en ontdek hoe God besig is om alles saam te trek in Sy groter verhaal.
๐๐๐๐ง๐ง๐ ๐๐ฃ๐๐๐ก๐๐ง๐๐๐๐ฉ help ons nadink oor hoe Jesus se Hemelvaart nuwe perspektief, hoop en betekenis bring.

Monday May 11, 2026
Hoe lyk geloof wat dieper gaan?
Monday May 11, 2026
Monday May 11, 2026
Partykeer reageer ons vinnig op Jesus. Ons raak opgewonde, emosioneel of geรฏnspireer. Maar Johannes wys vir ons dat geloof dieper gaan as โn oomblik se reaksie.
ย
๐๐๐๐ง๐ง๐ ๐๐ฃ๐๐๐ก๐๐ง๐๐๐๐ฉ help ons ontdek wat dit beteken om nie net in Jesus geรฏnteresseerd te wees nie, maar om Hom werklik te vertrou en deur Hom gevorm te word.
ย
#eKerk #Boodskap

Monday May 04, 2026
Jesus onderbreek Sy dagboek vir my ook
Monday May 04, 2026
Monday May 04, 2026
Ons dink soms ons is net nog โn inskrywing in die dag. Maar Jesus sien anders. Hy stop, Hy luister, Hy gee aandag. Wat beteken dit dat Jesus sy pad onderbreek, ook vir jou?
๐๐ฉ๐๐ฅ๐๐๐ฃ ๐ ๐ค๐ช๐๐๐ง๐ฉ help ons ontdek hoe Jesus ons raaksien in die middel van die gewone, en hoe Hy ons ontmoet op maniere wat ons nie verwag nie.
Ons vier ook saam ๐ป๐ฎ๐ด๐บ๐ฎ๐ฎ๐น. Dit is โn heilige oomblik waar ons onthou, ontvang en weer opnuut leef uit God se genade.ย

Your Title
This is the description area. You can write an introduction or add anything you want to tell your audience. This can help potential listeners better understand and become interested in your podcast. Think about what will motivate them to hit the play button. What is your podcast about? What makes it unique? This is your chance to introduce your podcast and grab their attention.