
36.3K
Downloads
102
Episodes
Welkom by ekerk Lewendig se Podcast.
By ekerk wil ons Jesus vir almal sigbaar, voelbaar en verstaanbaar maak.
Luister saam en ontdek meer van wie Jesus is.
Welkom by ekerk Lewendig se Podcast.
By ekerk wil ons Jesus vir almal sigbaar, voelbaar en verstaanbaar maak.
Luister saam en ontdek meer van wie Jesus is.
Episodes

Wednesday Jan 14, 2026
Waarmee is jy besig? Jesus se rigting vir 2026 | Pierre Engelbrecht
Wednesday Jan 14, 2026
Wednesday Jan 14, 2026
Aan die begin van ’n nuwe jaar vra Jesus ’n eenvoudige, maar diep vraag: Waarmee is jy besig? Wat rig jou tyd, jou energie, jou aandag?
Kom kuier saam met 𝙋𝙞𝙚𝙧𝙧𝙚 𝙀𝙣𝙜𝙚𝙡𝙗𝙧𝙚𝙘𝙝𝙩, waar ons saam ontdek hoe Jesus ons nooi om 2026 te leef met duidelike rigting, goddelike dringendheid en ’n fokus wat regtig saak maak.
#eKerk #eKerkLewendig #Boodskap

Monday Jan 05, 2026
Nie my pad nie, maar God S’n gaan wen in 2026 | Stephan Joubert
Monday Jan 05, 2026
Monday Jan 05, 2026
Aan die begin van ’n nuwe jaar staan ons almal voor keuses, planne en verwagtinge. Maar wat gebeur wanneer ons ons eie paaie oopmaak vir God se pad? Selfs wanneer dit anders lyk as wat ons beplan het?
Stephan Joubert ons help nadink oor oorgawe, vertroue en hoop vir 2026, en hoe God se pad uiteindelik altyd die pad van lewe is.
#eKerk #eKerkLewendig #Boodskap

Wednesday Dec 31, 2025
Wegwysers vir 2026 | Stephan Joubert
Wednesday Dec 31, 2025
Wednesday Dec 31, 2025
Op die drumpel van ’n nuwe jaar het ons almal iets nodig om ons te help rigting kry: God se wysheid, God se stem, God se wegwysers.
#eKerk #eKerkLewendig #Preek #Nuwejaar

Sunday Dec 28, 2025
Hierdie preek is nie vir jou bedoel nie | Stephan Joubert
Sunday Dec 28, 2025
Sunday Dec 28, 2025
Soms verras Jesus ons juis wanneer ons dink ’n boodskap is vir “ander mense” bedoel. Wat as God jou juis in dié oomblik wil aanraak, uitdaag of bemoedig?
In die boodskap neem Stephan Joubert ons op ’n reis om te ontdek hoe God se Woord ons op onverwagte maniere vind. Selfs wanneer ons dink dit gaan nie oor ons nie.
#eKerk #eKerkLewendig #Preek

Thursday Dec 25, 2025
As God self Sy hande vuil maak | Pierre Engelbrecht
Thursday Dec 25, 2025
Thursday Dec 25, 2025
Met Kersfees vier ons die ondenkbare: die God van die hemel klim in ons wereld in. Nie op afstand nie, maar met Sy hande vuil, daar waar mense leef, huil, hoop en sukkel.
Hierdie Kersdag ontdek ons saam hoe God se koms na die krip wys dat Hy naby is… nie bang vir ons gebrokenheid nie… en aktief betrokke in ons wêreld.
Kuier saam met Pierre Engelbrecht, waar ons die diep betekenis van Jesus se menswording vier.
#eKerk #eKerkLewendig #Preek #Kersdag

Sunday Dec 21, 2025
Kersfees is ’n interessante tyd | Johan Beukes
Sunday Dec 21, 2025
Sunday Dec 21, 2025
Kersfees bring elke jaar ’n unieke mengsel van vreugde, herinneringe, verwagting en soms ook spanning. Dit is inderdaad ’n interessante tyd. En juis dáár ontmoet God ons.
Kom kuier saam met Johan Beukes, waar ons ontdek hoe God in hierdie seisoen werk op maniere wat ons dikwels miskyk.
#eKerk #eKerkLewendig #Preek

Sunday Dec 14, 2025
Lewe tussen die reeds en nog nie | Pierre Engelbrecht
Sunday Dec 14, 2025
Sunday Dec 14, 2025
Ons leef elke dag in daardie heilige spanning: God het reeds begin werk in ons, maar Sy volmaakte nuwe wêreld is nog nie ten volle hier nie. Hoe leef ons getrou, hoopvol en vol geloof in hierdie tussenruimte?
Kuier saam met Pierre Engelbrecht, waar ons saam ontdek hoe God ons vorm in die “reeds” en ons dra in die “nog nie.”
#eKerk #eKerkLewendig #Preek

Monday Dec 08, 2025
Jesus, meer as net my Verlosser | Stephan Joubert
Monday Dec 08, 2025
Monday Dec 08, 2025
Ons het verlede Sondag saam gekyk hoe om goed te doen soos God. Maar wie is die Een wat ons verander, lei en dra?
Hierdie week ontdek ons dat Jesus meer as net ons Verlosser is.
Kuier saam met Stephan Joubert, waar ons saam nadink oor wat dit beteken wanneer Jesus nie net verlos nie, maar alles in ons lewe word.
#eKerk #eKerkLewendig #Preek

Your Title
This is the description area. You can write an introduction or add anything you want to tell your audience. This can help potential listeners better understand and become interested in your podcast. Think about what will motivate them to hit the play button. What is your podcast about? What makes it unique? This is your chance to introduce your podcast and grab their attention.
