
36.5K
Downloads
102
Episodes
Welkom by ekerk Lewendig se Podcast.
By ekerk wil ons Jesus vir almal sigbaar, voelbaar en verstaanbaar maak.
Luister saam en ontdek meer van wie Jesus is.
Welkom by ekerk Lewendig se Podcast.
By ekerk wil ons Jesus vir almal sigbaar, voelbaar en verstaanbaar maak.
Luister saam en ontdek meer van wie Jesus is.
Episodes

Tuesday Nov 19, 2024
Wat is die stellasies wat jou geloof ophou? | Pierre Engebrecht
Tuesday Nov 19, 2024
Tuesday Nov 19, 2024
Wat hou jou geloof op? Kom ontdek die "stellasies" in ons lewens wat ons geloof ondersteun, en soms ook beperk. Ons duik in die verhaal van Paulus en hoe hy die Evangelie met wysheid en liefde verkondig het, selfs in uitdagende kulturele kontekste. Wat beteken dit om die Evangelie in elke kultuur in te dra, soos Jesus self gedoen het?

Sunday Nov 10, 2024
Kleredrag van die Koninkryk | Pierre Engelbrecht
Sunday Nov 10, 2024
Sunday Nov 10, 2024
Kom ervaar saam terwyl ons kyk na wat dit beteken om in ons nuwe identiteit in Christus te leef. Ons gesels oor die ou dinge wat ons mag agterlaat, en hoe ons die nuwe lewe in Sy genade en liefde kan omhels. Dit gaan oor meer as net “reg lewe”—dis ’n uitnodiging na ’n transformerende verhouding met Christus wat elke aspek van ons lewe raak.

Tuesday Nov 05, 2024
God se genade is sterk aan die werk...in jou lewe | Stephan Joubert
Tuesday Nov 05, 2024
Tuesday Nov 05, 2024
Stephan Joubert gesels met jou en my oor hoe God se genade sterk aan die werk is... in ons lewens!

Monday Oct 28, 2024
Genade Onbeskryflik sterk en aan die werk | Stephan Joubert
Monday Oct 28, 2024
Monday Oct 28, 2024
Hierdie week delf ons in die krag van genade – sterker as wat jy ooit kon dink en daagliks aan die werk in ons lewens. Kyk saam en ontdek hoe hierdie genade jou lewe kan verander!

Monday Oct 21, 2024
Het God opgepak en weggetrek? | Pierre Engelbrecht
Monday Oct 21, 2024
Monday Oct 21, 2024
Het jy al gewonder of God nog hier is, veral wanneer dinge om jou uitmekaarval en dit voel asof jy Hom nie meer raaksien nie? Jy word uitgenooi na ons aanlyn preekgeleentheid met die tema "𝙃𝙚𝙩 𝙂𝙤𝙙 𝙊𝙥𝙜𝙚𝙥𝙖𝙠 𝙚𝙣 𝙒𝙚𝙜𝙜𝙚𝙩𝙧𝙚𝙠?" Soms voel dit asof God stil is, en ons mis Sy teenwoordigheid in die chaos van die lewe. Kom ontdek saam met ons hoe die Bybel ons leer om God te vind, selfs wanneer dit voel asof Hy nie meer naby is nie.

Monday Oct 14, 2024
Hoe werk die Heilige Gees?
Monday Oct 14, 2024
Monday Oct 14, 2024
Kom ontdek die werking van die Heilige Gees in ons daaglikse lewe! Wonder jy hoe die Heilige Gees in jou alledaagse lewe werk? Skakel in waar ons vanuit die Bybel kyk hoe die Gees van God vir ons 'n roetekaart gee vir ons daaglikse lewens. Almal is welkom!

Sunday Oct 06, 2024
Die lewe gebeur...tot God se eer | Stephan Joubert
Sunday Oct 06, 2024
Sunday Oct 06, 2024
Die tema: "My lewe gebeur... tot God se eer!" Kom ontdek hoe elke aspek van jou lewe tot eer van God gebruik kan word.

Monday Sep 30, 2024
Ek steel nie God se eer nie, ek weerkaats dit | Stephan Joubert
Monday Sep 30, 2024
Monday Sep 30, 2024
Ons kyk vandag saam vanuit die Bybel hoe ons God se eer kan weerkaats in ons alledaagse.

Your Title
This is the description area. You can write an introduction or add anything you want to tell your audience. This can help potential listeners better understand and become interested in your podcast. Think about what will motivate them to hit the play button. What is your podcast about? What makes it unique? This is your chance to introduce your podcast and grab their attention.
