
49.7K
Downloads
123
Episodes
Welkom by ekerk Boodskap se Podcast.
By ekerk wil ons Jesus vir almal sigbaar, voelbaar en verstaanbaar maak.
Luister saam en ontdek meer van wie Jesus is.ย
Welkom by ekerk Boodskap se Podcast.
By ekerk wil ons Jesus vir almal sigbaar, voelbaar en verstaanbaar maak.
Luister saam en ontdek meer van wie Jesus is.ย
Episodes

Sunday Feb 09, 2025
Vra God om jou reg te onthou.... nou reeds! | Stephan Joubert
Sunday Feb 09, 2025
Sunday Feb 09, 2025
Waar jy ook al is, skakel in by eKerk Lewendig! Vandag kuier ons saam met Stephan Joubert vanuit Psalm 25 waar hy gesels oor die tema: "๐๐ณ๐ข ๐๐ฐ๐ฅ ๐ฐ๐ฎ ๐ซ๐ฐ๐ถ ๐ณ๐ฆ๐จ ๐ต๐ฆ ๐ฐ๐ฏ๐ต๐ฉ๐ฐ๐ถ... ๐ฏ๐ฐ๐ถ ๐ณ๐ฆ๐ฆ๐ฅ๐ด!"

Monday Feb 03, 2025
Die kortste pad na God se hart | Stephan Joubert
Monday Feb 03, 2025
Monday Feb 03, 2025
Kom ervaar die betekenis en dieper verbintenis van Nagmaal as ons saam nadink oor God se liefde en genade.

Monday Jan 27, 2025
Herlewing: Hier's die geheim! | Stephan Joubert
Monday Jan 27, 2025
Monday Jan 27, 2025
Voel jy vasgeval? Is dit tyd vir verandering in jou lewe? Kom ontdek die geheim van herlewing! Stephan Joubert is vandag aan die woord. Ontdek hoe ware transformasie begin โ jy wil dit nie misloop nie!

Monday Jan 20, 2025
Konings wat buig en dien en heers: almal van ons! | Stephan Joubert
Monday Jan 20, 2025
Monday Jan 20, 2025
Stephan Joubert is vanoggend aan die Woord. Kuier saam!

Monday Jan 13, 2025
Van foute na vrede: Begin 2025 met God se genade | Pierre Engelbrecht
Monday Jan 13, 2025
Monday Jan 13, 2025
Ontdek hoe ๐๐ฐ๐ฅ ๐ด๐ฆ ๐ณ๐ฐ๐ฆ๐ฑ๐ช๐ฏ๐จ ๐ซ๐ฐ๐ถ ๐ฌ๐ข๐ฏ ๐ญ๐ฆ๐ช ๐ท๐ข๐ฏ ๐ง๐ฐ๐ถ๐ต๐ฆ ๐ฏ๐ข ๐ท๐ณ๐ฆ๐ฅ๐ฆ in 2025.

Sunday Jan 05, 2025
Christus is in 2025 Vreugdevol die Wรชreld Vol | Pierre Engelbrecht
Sunday Jan 05, 2025
Sunday Jan 05, 2025
2025 is die begin van iets nuuts! Kom kuier saam tydens ons eerste #EkerkLewendig #Preek vir 2025 en kom sien hoe ons die afsluitings van 2024 kan gebruik as 'n springplank vir 'n vreugdevolle, transformasie-ryke jaar.ย
Tema: Christus is in 2025 Vreugdevol die Wรชreld Vol
Kom ontdek hoe jy Christus se teenwoordigheid in jou daaglikse lewe kan toelaat, jou hart kan aansteek en 'n nuwe identiteit vir 2025 kan omhels!
#EkerkLewendig #Vreugdevol2025

Sunday Dec 29, 2024
Sunday Dec 29, 2024
Kuier vandag saam met Stephan Joubert op hierdie laaste boodskap van 2024.

Wednesday Dec 25, 2024
KERSFEES BOODSKAP | Jesus ruil sy klere vir myne | Stephan Joubert
Wednesday Dec 25, 2024
Wednesday Dec 25, 2024
Geseรซnde Kersfees!
ย
Stephan Joubert gesels met ons op hierdie spesiale dag. ย

Your Title
This is the description area. You can write an introduction or add anything you want to tell your audience. This can help potential listeners better understand and become interested in your podcast. Think about what will motivate them to hit the play button. What is your podcast about? What makes it unique? This is your chance to introduce your podcast and grab their attention.
