
49.2K
Downloads
122
Episodes
Welkom by ekerk Boodskap se Podcast.
By ekerk wil ons Jesus vir almal sigbaar, voelbaar en verstaanbaar maak.
Luister saam en ontdek meer van wie Jesus is.ย
Welkom by ekerk Boodskap se Podcast.
By ekerk wil ons Jesus vir almal sigbaar, voelbaar en verstaanbaar maak.
Luister saam en ontdek meer van wie Jesus is.ย
Episodes

Monday May 04, 2026
DIE STORIES | Gesprek met Marina Brink | Feed the Future
Monday May 04, 2026
Monday May 04, 2026
Welkom by ๐ฒ๐๐ฒ๐ฟ๐ธ ๐ก๐ผ๐ผ๐ฑ - ๐๐ถ๐ฒ ๐ฆ๐๐ผ๐ฟ๐ถ๐ฒ๐
ย
In hierdie episode gesels ons met ๐ ๐ฎ๐ฟ๐ถ๐ป๐ฎ ๐๐ฟ๐ถ๐ป๐ธ van ๐๐ฒ๐ฒ๐ฑ ๐ง๐ต๐ฒ ๐๐๐๐๐ฟ๐ฒ, 'n organisasie wat dit op die hart dra dat geen kind honger gaan slaap nie. Marina deel openhartig oor Feed Our Future se werk in gemeenskappe, hul volhoubare voedselprojekte en vertel die stories wat elke dag in haar leefwรชreld afspeel. Luister, leer, en word geรฏnspireer.
ย
Besoek www.feedthefuture.co.za om betrokke te raak. Kontak Marina gerus by: 082 430 8102
ย
#ekerk #ekerknood #feedourfuture
Version: 20241125

No comments yet. Be the first to say something!