
36.5K
Downloads
102
Episodes
Welkom by ekerk Lewendig se Podcast.
By ekerk wil ons Jesus vir almal sigbaar, voelbaar en verstaanbaar maak.
Luister saam en ontdek meer van wie Jesus is.
Welkom by ekerk Lewendig se Podcast.
By ekerk wil ons Jesus vir almal sigbaar, voelbaar en verstaanbaar maak.
Luister saam en ontdek meer van wie Jesus is.
Episodes

Sunday Mar 02, 2025
Ek is deel van Jesus se Triomftog | Stephan Joubert
Sunday Mar 02, 2025
Sunday Mar 02, 2025
Kom reis saam met Stephan Joubert. Die opname is in Rome Italië opgeneem in Julie 2024. Geniet die boodskap.

Sunday Feb 23, 2025
God se wese: Die dienende God | Pierre Engelbrecht
Sunday Feb 23, 2025
Sunday Feb 23, 2025

Monday Feb 17, 2025
God se wese: Die pratende God | Pierre Engelbrecht
Monday Feb 17, 2025
Monday Feb 17, 2025
God se stem bring lewe, skep orde, roep ons nader en wys die pad vorentoe. Tydens hierdie preek kuier ons saam met Pierre Engelbrecht rondom die Bybel om te sien hoe God steeds praat—en hoe ons kan leer om Sy stem te hoor en daarop te reageer.

Sunday Feb 09, 2025
Vra God om jou reg te onthou.... nou reeds! | Stephan Joubert
Sunday Feb 09, 2025
Sunday Feb 09, 2025
Waar jy ook al is, skakel in by eKerk Lewendig! Vandag kuier ons saam met Stephan Joubert vanuit Psalm 25 waar hy gesels oor die tema: "𝘝𝘳𝘢 𝘎𝘰𝘥 𝘰𝘮 𝘫𝘰𝘶 𝘳𝘦𝘨 𝘵𝘦 𝘰𝘯𝘵𝘩𝘰𝘶... 𝘯𝘰𝘶 𝘳𝘦𝘦𝘥𝘴!"

Monday Feb 03, 2025
Die kortste pad na God se hart | Stephan Joubert
Monday Feb 03, 2025
Monday Feb 03, 2025
Kom ervaar die betekenis en dieper verbintenis van Nagmaal as ons saam nadink oor God se liefde en genade.

Monday Jan 27, 2025
Herlewing: Hier's die geheim! | Stephan Joubert
Monday Jan 27, 2025
Monday Jan 27, 2025
Voel jy vasgeval? Is dit tyd vir verandering in jou lewe? Kom ontdek die geheim van herlewing! Stephan Joubert is vandag aan die woord. Ontdek hoe ware transformasie begin – jy wil dit nie misloop nie!

Monday Jan 20, 2025
Konings wat buig en dien en heers: almal van ons! | Stephan Joubert
Monday Jan 20, 2025
Monday Jan 20, 2025
Stephan Joubert is vanoggend aan die Woord. Kuier saam!

Monday Jan 13, 2025
Van foute na vrede: Begin 2025 met God se genade | Pierre Engelbrecht
Monday Jan 13, 2025
Monday Jan 13, 2025
Ontdek hoe 𝘎𝘰𝘥 𝘴𝘦 𝘳𝘰𝘦𝘱𝘪𝘯𝘨 𝘫𝘰𝘶 𝘬𝘢𝘯 𝘭𝘦𝘪 𝘷𝘢𝘯 𝘧𝘰𝘶𝘵𝘦 𝘯𝘢 𝘷𝘳𝘦𝘥𝘦 in 2025.

Your Title
This is the description area. You can write an introduction or add anything you want to tell your audience. This can help potential listeners better understand and become interested in your podcast. Think about what will motivate them to hit the play button. What is your podcast about? What makes it unique? This is your chance to introduce your podcast and grab their attention.
