
36.4K
Downloads
102
Episodes
Welkom by ekerk Lewendig se Podcast.
By ekerk wil ons Jesus vir almal sigbaar, voelbaar en verstaanbaar maak.
Luister saam en ontdek meer van wie Jesus is.
Welkom by ekerk Lewendig se Podcast.
By ekerk wil ons Jesus vir almal sigbaar, voelbaar en verstaanbaar maak.
Luister saam en ontdek meer van wie Jesus is.
Episodes

Sunday Apr 27, 2025
Kom kyk wat het regtig by die Kruis gebeur | Stephan Joubert
Sunday Apr 27, 2025
Sunday Apr 27, 2025
Wat het regtig by die kruis gebeur?
Stephan Joubert ons help om dieper te kyk na die hart van God se liefde.
Skakel in aanlyn en ontdek wat die kruis werklik beteken… vir jou lewe, jou hoop, jou toekoms.
#eKerkLewendig #eKerk
![[Opstandingsondag] Die krag van die leë graf | Pierre Engelbrecht](https://pbcdn1.podbean.com/imglogo/image-logo/19262224/Podcast_cover-appleast8m_300x300.jpg)
Tuesday Apr 22, 2025
[Opstandingsondag] Die krag van die leë graf | Pierre Engelbrecht
Tuesday Apr 22, 2025
Tuesday Apr 22, 2025
𝗪𝗮𝘁 𝗺𝗮𝗮𝗸 𝗷𝘆 𝗺𝗲𝘁 ’𝗻 𝗹𝗲𝗲̈ 𝗴𝗿𝗮𝗳? Die eerste volgelinge het gebewe van verbasing en angs. Maar Paulus sê: leef jou verlossing energiek – met ontsag, nie angs nie. Want die krag wat Jesus uit die dood opgewek het, is vandag nog aan die werk… in jou!
![[Palmsondag] Dra Jesus se Klere | Pierre Engelbrecht](https://pbcdn1.podbean.com/imglogo/image-logo/19262224/Podcast_cover-appleast8m_300x300.jpg)
Sunday Apr 13, 2025
[Palmsondag] Dra Jesus se Klere | Pierre Engelbrecht
Sunday Apr 13, 2025
Sunday Apr 13, 2025

Monday Apr 07, 2025
Leer loop soos Jesus | Stephan Joubert
Monday Apr 07, 2025
Monday Apr 07, 2025
Stephan Joubert bring die boodskap: "𝗟𝗲𝗲𝗿 𝗹𝗼𝗼𝗽 𝘀𝗼𝗼𝘀 𝗝𝗲𝘀𝘂𝘀" — ’n uitnodiging om die Geespad saam met Hom te stap. Kom beleef Jesus saam met ons! #EkerkLewendig #LeerLoopSoosJesus

Sunday Mar 30, 2025
Die Heilige Eggo | Pierre Engelbrecht
Sunday Mar 30, 2025
Sunday Mar 30, 2025

Monday Mar 24, 2025
Hoekom God praat | Pierre Engelbrecht
Monday Mar 24, 2025
Monday Mar 24, 2025

Monday Mar 17, 2025
Vanaf keelvol tot vreugdevol | Stephan Joubert
Monday Mar 17, 2025
Monday Mar 17, 2025
Hoe beweeg ons van moeg en moedeloos na 'n lewe gevul met vreugde? Ontdek saam hoe God ons uitnooi om ‘n nuwe manier van leef te omhels. Stephan Joubert gesels met ons.

Sunday Mar 09, 2025
Gewortel in-Christus | Johan Beukes
Sunday Mar 09, 2025
Sunday Mar 09, 2025
Welkom by eKerk Lewendig - Die Podcast. Ons kuier vandag saam met Johan Beukes - ons kuier saam rondom wat dit beteken om gewortel te wees in Christus.

Your Title
This is the description area. You can write an introduction or add anything you want to tell your audience. This can help potential listeners better understand and become interested in your podcast. Think about what will motivate them to hit the play button. What is your podcast about? What makes it unique? This is your chance to introduce your podcast and grab their attention.
