
36.4K
Downloads
102
Episodes
Welkom by ekerk Lewendig se Podcast.
By ekerk wil ons Jesus vir almal sigbaar, voelbaar en verstaanbaar maak.
Luister saam en ontdek meer van wie Jesus is.
Welkom by ekerk Lewendig se Podcast.
By ekerk wil ons Jesus vir almal sigbaar, voelbaar en verstaanbaar maak.
Luister saam en ontdek meer van wie Jesus is.
Episodes

Monday Jul 21, 2025
God se goedheid vloei deur ons | Pierre Engelbrecht
Monday Jul 21, 2025
Monday Jul 21, 2025

Monday Jul 14, 2025
Moenie klets en “kwebbel” nie. Bid reg! | Stephan Joubert
Monday Jul 14, 2025
Monday Jul 14, 2025
Is jou gebede net nog een item op jou to-dolys? Of raak jy regtig stil genoeg om met God te praat – en Hom te hoor? Kuier saam met Stephan Joubert en hoor hoe gebed méér as woorde is. Dis nie kletsery met God nie.

Sunday Jul 06, 2025
Kruis bo kultuur – want relevansie red nie | Pierre Engelbrecht
Sunday Jul 06, 2025
Sunday Jul 06, 2025
Kruis bo kultuur: Relevansie mag aanpas… maar net Christus red.
In ’n wêreld waar almal jou vertel hoe om te lyk, praat, leef en glo – wys Paulus vir ons iets radikaal anders: Die kruis van Christus is nie ’n byvoeging tot jou styl nie, dit’s die begin van ’n nuwe skepping.
Pierre Engelbrecht preek by eKerk Lewendig en nooi jou uit om saam te ontdek wat dit beteken om as gelowige nie net kultureel relevant nie, maar geestelik geanker te leef.

Monday Jun 30, 2025
Die kruis - daar is my huis. Daar is my nuwe volk | Stephan Joubert
Monday Jun 30, 2025
Monday Jun 30, 2025
Die kruis – daar is my huis. Daar is my nuwe volk.
Stephan Joubert neem ons op ’n reis na die hart van ons geloof: die kruis.
Dis nie net ’n simbool van lyding nie – dis die plek waar ons nuwe identiteit begin. Waar ’n nuwe volk gevorm word.
#eKerkLewendig #KruisIsMyHuis #NuweVolk

Monday Jun 23, 2025
Geloof se lig is nie 'n las nie | Pierre Engelbrecht
Monday Jun 23, 2025
Monday Jun 23, 2025
- Help die wat val — maar met sagtheid.
- Dra mekaar se seerkry — nie mekaar se verantwoordelikhede nie.
- Leef die liefde — maar moenie iemand anders se geloofslewe oorvat nie.

Tuesday Jun 17, 2025
Verander jou binnepraat voor God… dan verander jy | Stephan Joubert
Tuesday Jun 17, 2025
Tuesday Jun 17, 2025

Sunday Jun 08, 2025
Florerende Lewe ná Jesus | Johan Beukes
Sunday Jun 08, 2025
Sunday Jun 08, 2025
Wat beteken dit regtig om 'n vol en vry lewe te leef ná jy Jesus leer ken het?
Kom kuier saam met Johan Beukes waar hy uit Johannes 14:23–30 oor die Florerende Lewe ná Jesus — ’n lewe wat diep gewortel is in liefde, vrede en teenwoordigheid gesels.
Kom kuier saam as eKerk-familie.
#FlorendeLewe #eKerkLewendig

Monday Jun 02, 2025
God vra nie meer as Jesus nie | Pierre Engebrecht
Monday Jun 02, 2025
Monday Jun 02, 2025

Your Title
This is the description area. You can write an introduction or add anything you want to tell your audience. This can help potential listeners better understand and become interested in your podcast. Think about what will motivate them to hit the play button. What is your podcast about? What makes it unique? This is your chance to introduce your podcast and grab their attention.
