
36.4K
Downloads
102
Episodes
Welkom by ekerk Lewendig se Podcast.
By ekerk wil ons Jesus vir almal sigbaar, voelbaar en verstaanbaar maak.
Luister saam en ontdek meer van wie Jesus is.
Welkom by ekerk Lewendig se Podcast.
By ekerk wil ons Jesus vir almal sigbaar, voelbaar en verstaanbaar maak.
Luister saam en ontdek meer van wie Jesus is.
Episodes

Monday Sep 01, 2025
God se “pin drops” vir jou geloofslewe | Pierre Engelbrecht
Monday Sep 01, 2025
Monday Sep 01, 2025
Het jy al gevoel jou lewe is ’n bietjie van die pad af? Kom ontdek hoe God se “pin drops” in Jakobus 1 jou geloofslewe weer op koers kan bring.
Pierre Engelbrecht deel ’n praktiese boodskap wat jy nie wil mis nie. Kom kuier saam en kry nuwe rigting vir jou geloofspad.
#eKerkLewendig #PinDrops #Jakobus1

Monday Aug 25, 2025
Bekommernis is lewensgevaarlik | Stephan Joubert
Monday Aug 25, 2025
Monday Aug 25, 2025
Luister saam na Stephan Joubert en ontdek uit die Bybel hoe God ons roep na ’n ander manier van leef. 'n Lewe met minder vrees en meer rus. #eKerk #eKerkLewendig #bekommernis
![[ BYBELSKOOL ] Vergeet of nie - jou geheue of jou geloof? Deel 2 | Stephan Joubert](https://pbcdn1.podbean.com/imglogo/image-logo/19262224/Podcast_cover-appleast8m_300x300.jpg)
Wednesday Aug 20, 2025
[ BYBELSKOOL ] Vergeet of nie - jou geheue of jou geloof? Deel 2 | Stephan Joubert
Wednesday Aug 20, 2025
Wednesday Aug 20, 2025
Hoe speel jou geheue in op jou geloof? Wat moet ons onthou – en wat moet ons dalk leer om te vergeet? Sluit aan by twee diep en eerlike aande saam met Stephan Joubert by eKerk Lewendig se Bybelskool.
#eKerkLewendig #Bybelskool #StephanJoubert #GeloofEnGeheue

Sunday Aug 17, 2025
Die ryk dwaas | Johan Beukes
Sunday Aug 17, 2025
Sunday Aug 17, 2025
Welkom! Vandag kyk ons na die bekende verhaal van die ryk boer uit Lukas 12. Hy was 'n man wat in die wêreld se oë suksesvol en finansieel slim was.
Maar Jesus se oordeel skok: Hy noem hom 'n dwaas!
Hoekom? Die antwoord is nie wat jy dink nie. Dit is baie dieper as dit.
Luister en ontdek die dieper betekenis van hierdie verhaal vir jou eie lewe!
![[ BYBELSKOOL ] Vergeet of nie - jou geheue of jou geloof? Deel 1 | Stephan Joubert](https://pbcdn1.podbean.com/imglogo/image-logo/19262224/Podcast_cover-appleast8m_300x300.jpg)
Wednesday Aug 13, 2025
[ BYBELSKOOL ] Vergeet of nie - jou geheue of jou geloof? Deel 1 | Stephan Joubert
Wednesday Aug 13, 2025
Wednesday Aug 13, 2025
Hoe speel jou geheue in op jou geloof? Wat moet ons onthou en wat moet ons dalk leer om te vergeet? Sluit aan by twee diep en eerlike aande saam met Stephan Joubert by eKerk Lewendig se Bybelskool.
#eKerkLewendig #Bybelskool #StephanJoubert #GeloofEnGeheue

Monday Aug 11, 2025
Impuls of Intensie: Wysheid bo die kortpad | Pierre Engelbrecht
Monday Aug 11, 2025
Monday Aug 11, 2025
In ’n wêreld van onmiddellike bevrediging en vinnige kortpaaie, roep Jakobus ons terug na wysheid, karakter en ’n stadiger, dieper geloofsreis. Moet ek net doen wat ek voel? Of is daar ’n ander pad — een van intensie en volharding?
Wat doen jy met daardie impuls ná ’n lang dag? Of daardie lus vir beheer, vir beter voel, vir erkenning?
Kom kuier saam rondom die Bybel waar Pierre Engelbrecht vir ons help hoe om die teiken van God se wil nie te mis nie.
#eKerkLewendig

Sunday Aug 03, 2025
Bekeer baie keer, want God is genadig | Stephan Joubert
Sunday Aug 03, 2025
Sunday Aug 03, 2025
Kuier saam as eKerk-familie vir 'n preek deur Stephan Joubert! Sy tema, "Bekeer baie keer, want God is genadig", herinner ons aan die onmeetlike genade van God!
#eKerk #genade #Preek

Monday Jul 28, 2025
Kyk soos Jesus. Leef soos Jesus in die regte lewe | Stephan Joubert
Monday Jul 28, 2025
Monday Jul 28, 2025
Hoe kyk jy na jou wêreld?
Kom ontdek wat dit beteken om te kyk soos Jesus en te leef soos Hy — in die regte lewe, met al sy uitdagings.
Stephan Joubert is aan die woord met die tema: "Kyk soos Jesus. Leef soos Jesus in die regte lewe." Jy’s welkom soos jy is — ons reis saam.
#eKerkLewendig #LeefSoosJesus

Your Title
This is the description area. You can write an introduction or add anything you want to tell your audience. This can help potential listeners better understand and become interested in your podcast. Think about what will motivate them to hit the play button. What is your podcast about? What makes it unique? This is your chance to introduce your podcast and grab their attention.
