
36.5K
Downloads
102
Episodes
Welkom by ekerk Lewendig se Podcast.
By ekerk wil ons Jesus vir almal sigbaar, voelbaar en verstaanbaar maak.
Luister saam en ontdek meer van wie Jesus is.ย
Welkom by ekerk Lewendig se Podcast.
By ekerk wil ons Jesus vir almal sigbaar, voelbaar en verstaanbaar maak.
Luister saam en ontdek meer van wie Jesus is.ย
Episodes

Monday Sep 23, 2024
Wanneer God goeie dinge dink | Stephan Joubert
Monday Sep 23, 2024
Monday Sep 23, 2024
Ons kuier saam met Stephan Joubert rondom die Bybel en kyk wat gebeur wanneer God goeie dinge dink!

Sunday Sep 15, 2024
Lewe in beweging. Kry jou geestelike balans | Pierre Engelbrecht
Sunday Sep 15, 2024
Sunday Sep 15, 2024
๐ฆ๐ผ๐ฒ๐ธ ๐ท๐ ๐ฏ๐ฎ๐น๐ฎ๐ป๐ ๐ถ๐ป '๐ป ๐ฏ๐ฒ๐๐ถ๐ด๐ฒ ๐น๐ฒ๐๐ฒ? ย Ontdek hoe Jesus ons help om geestelike balans te vind in 'n wรชreld wat dikwels alles omver wil gooi.

Sunday Sep 08, 2024
Ek word daagliks opgegradeer... deur God | Stephan Joubert
Sunday Sep 08, 2024
Sunday Sep 08, 2024
Ons kuier rondom God se Woord met die tema dat ons daagliks opgegradeer word.... deur God! Almal is welkom!

Sunday Sep 01, 2024
Paulus se ketting van vriendskappe | Pierre Engelbrecht
Sunday Sep 01, 2024
Sunday Sep 01, 2024
Ons kuier saam rondom Kolossense 4:7-18 na Paulus se ketting van vriendskappe. Almal is welkom.

Tuesday Aug 27, 2024
God is steeds waar Hy is as ek swaarkry | Stephan Joubert
Tuesday Aug 27, 2024
Tuesday Aug 27, 2024
Ons staan stil by 'n reeks oor swaarkry en vra waar is God as ek swaarkry. Luister gerus saam.

Tuesday Aug 27, 2024
Waar is God as ek swaarkry | Stephan Joubert
Tuesday Aug 27, 2024
Tuesday Aug 27, 2024
Het jy al ooit gevra waar is God as ek swaarkry? Ons gesels oor hierdie vraag vandag vanuit die Bybel.

Tuesday Aug 27, 2024
By ons finale adres | Stephan Joubert
Tuesday Aug 27, 2024
Tuesday Aug 27, 2024
Die tema is "By ons finale adres". Kom kuier saam rondom God se Woord tydens hierdie besondere geleentheid

Tuesday Aug 27, 2024
Jesus hou die ligte aan | Stephan Joubert
Tuesday Aug 27, 2024
Tuesday Aug 27, 2024
Ons kuier rondom God se Woord met die tema: "Jesus hou die ligte aan". Sien ons jou aanlyn?

Your Title
This is the description area. You can write an introduction or add anything you want to tell your audience. This can help potential listeners better understand and become interested in your podcast. Think about what will motivate them to hit the play button. What is your podcast about? What makes it unique? This is your chance to introduce your podcast and grab their attention.
