
36.5K
Downloads
102
Episodes
Welkom by ekerk Lewendig se Podcast.
By ekerk wil ons Jesus vir almal sigbaar, voelbaar en verstaanbaar maak.
Luister saam en ontdek meer van wie Jesus is.
Welkom by ekerk Lewendig se Podcast.
By ekerk wil ons Jesus vir almal sigbaar, voelbaar en verstaanbaar maak.
Luister saam en ontdek meer van wie Jesus is.
Episodes

Sunday Jan 05, 2025
Christus is in 2025 Vreugdevol die Wêreld Vol | Pierre Engelbrecht
Sunday Jan 05, 2025
Sunday Jan 05, 2025
2025 is die begin van iets nuuts! Kom kuier saam tydens ons eerste #EkerkLewendig #Preek vir 2025 en kom sien hoe ons die afsluitings van 2024 kan gebruik as 'n springplank vir 'n vreugdevolle, transformasie-ryke jaar.
Tema: Christus is in 2025 Vreugdevol die Wêreld Vol
Kom ontdek hoe jy Christus se teenwoordigheid in jou daaglikse lewe kan toelaat, jou hart kan aansteek en 'n nuwe identiteit vir 2025 kan omhels!
#EkerkLewendig #Vreugdevol2025

Sunday Dec 29, 2024
Sunday Dec 29, 2024
Kuier vandag saam met Stephan Joubert op hierdie laaste boodskap van 2024.

Wednesday Dec 25, 2024
KERSFEES BOODSKAP | Jesus ruil sy klere vir myne | Stephan Joubert
Wednesday Dec 25, 2024
Wednesday Dec 25, 2024
Geseënde Kersfees!
Stephan Joubert gesels met ons op hierdie spesiale dag.

Monday Dec 23, 2024
Kyk en leef die regte Jesus raak | Stephan Joubert
Monday Dec 23, 2024
Monday Dec 23, 2024

Wednesday Dec 18, 2024
Goeie nuus vir 'n moeë hart | Pierre Engelbrecht
Wednesday Dec 18, 2024
Wednesday Dec 18, 2024
Kom Vind Goeie Nuus vir ’n Moeë Hart Teen die einde van ’n uitdagende jaar voel baie van ons moeg en oorlaai.
Ontdek hoe Advent ons herinner aan hoop en krag in moeilike tye. Kom hoor hoe ons kan herlaai en voorbereid wees vir die jaar wat voorlê.

Sunday Dec 08, 2024
Standvastigheid in die Storms van 2024 | Pierre Engelbrecht
Sunday Dec 08, 2024
Sunday Dec 08, 2024
Het 2024 jou gevoel laat soos ’n skip in ’n woeste storm—deurmekaar, uitgeput, en sonder hoop? Ons almal het hierdie jaar se uitdagings op verskillende maniere ervaar, maar God hou ons vas wanneer die winde woed en die golwe ons wil oorweldig.
Sluit aan by hierdie #EkerkLewendig #Preek waar ons saam ontdek hoe ons in geloof kan stande bly, selfs wanneer die storms van die lewe ons tref. Ontvang hoop, bemoediging, en die belofte van God se krag te midde van jou moeilikste tye.

Monday Dec 02, 2024
Doen Jesus nog wonders? | Stephan Joubert
Monday Dec 02, 2024
Monday Dec 02, 2024
Stephan Joubert kuier vandag saam met ons oor die vraag: "Doen Jesus nog wonders?". Ontdek hoe Jesus steeds in ons lewens werk en hoe Sy krag 'n verskil kan maak, ook in joune.

Sunday Nov 24, 2024
Geesvervuld, eers stroomop en dan stroomaf | Stephan Joubert
Sunday Nov 24, 2024
Sunday Nov 24, 2024
Hoe laat ons die Heilige Gees ons lei teen die stroom van die wêreld en uiteindelik stroomaf in God se genade? Kuier saam met Stephan Joubert

Your Title
This is the description area. You can write an introduction or add anything you want to tell your audience. This can help potential listeners better understand and become interested in your podcast. Think about what will motivate them to hit the play button. What is your podcast about? What makes it unique? This is your chance to introduce your podcast and grab their attention.
