
46.5K
Downloads
116
Episodes
Welkom by ekerk Boodskap se Podcast.
By ekerk wil ons Jesus vir almal sigbaar, voelbaar en verstaanbaar maak.
Luister saam en ontdek meer van wie Jesus is.
Welkom by ekerk Boodskap se Podcast.
By ekerk wil ons Jesus vir almal sigbaar, voelbaar en verstaanbaar maak.
Luister saam en ontdek meer van wie Jesus is.
Episodes
![[Palmsondag] Dra Jesus se Klere | Pierre Engelbrecht](https://pbcdn1.podbean.com/imglogo/image-logo/19262224/Podcast_300x300.png)
Sunday Apr 13, 2025
[Palmsondag] Dra Jesus se Klere | Pierre Engelbrecht
Sunday Apr 13, 2025
Sunday Apr 13, 2025
Jy’s genooi! Palmsondag by eKerk Lewendig "Dra Jesus se Klere"
Palmsondag is meer as net die begin van die Lydensweek – dit is ’n uitnodiging om stil te staan voor ’n hemelse klerekas: Dra jy koningsklere of slawekleure? ’n Kroon of ’n kruis? Gooi jy jou voorskoot neer, of trek jy dit aan?
Sluit aan by ons Palmsondag-preek en ontdek wat dit beteken om nie net agter Jesus aan te stap nie, maar soos Hy te lyk. ’n Preek oor Markus 11 Filippense 2 – en wat dit vandag beteken om Jesus te volg met ’n voorskoot eerder as ’n kroon.
Version: 20241125

No comments yet. Be the first to say something!