Episodes
![[ PINKSTER ] Hoe lief het ek U wet... hoe mooi skitter U Woord in my lewe | Stephan Joubert](https://pbcdn1.podbean.com/imglogo/image-logo/19262224/Podcast_cover7mx2k_300x300.jpg)
Monday May 26, 2025
Monday May 26, 2025
𝗝𝘆’𝘀 𝘂𝗶𝘁𝗴𝗲𝗻𝗼𝗼𝗶 𝗻𝗮 𝗲𝗞𝗲𝗿𝗸 𝗟𝗲𝘄𝗲𝗻𝗱𝗶𝗴 𝗣𝗶𝗻𝗸𝘀𝘁𝗲𝗿!
Die Gees en die Woord is nie net rigtingwysers nie — hulle is Leermeesters wat jou hart en denke nuut maak. Hierdie Pinksterreeks help jou ontdek hoe God se Woord jou daaglikse lewe kan vorm.
Ons tema vir Maandag, 26 Mei om 19:00 is: "Hoe lief het ek U wet... hoe mooi skitter U Woord in my lewe." Stephan Joubert deel insigte uit Psalm 119:97–103 wat jou honger sal maak vir meer van God se Woord.
Version: 20241125
No comments yet. Be the first to say something!