Episodes
![[ HEMELVAART ] U Woord is my wegkruipplek en rigtingwyser | Pierre Engelbrecht](https://pbcdn1.podbean.com/imglogo/image-logo/19262224/Podcast_cover7mx2k_300x300.jpg)
Thursday May 29, 2025
[ HEMELVAART ] U Woord is my wegkruipplek en rigtingwyser | Pierre Engelbrecht
Thursday May 29, 2025
Thursday May 29, 2025
𝗝𝘆’𝘀 𝘂𝗶𝘁𝗴𝗲𝗻𝗼𝗼𝗶 𝗻𝗮 𝗲𝗞𝗲𝗿𝗸 𝗟𝗲𝘄𝗲𝗻𝗱𝗶𝗴 𝗣𝗶𝗻𝗸𝘀𝘁𝗲𝗿!
Op Hemelvaart vier ons nie ’n afskeid nie, maar ’n nuwe teenwoordigheid. Jesus is nie meer op aarde nie, maar Hy los ons nie rigtingloos nie. Sy Woord en Gees bly ons gids en veilige skuilplek.
Ons tema vir Donderdag, 29 Mei om 19:00 is: "U Woord is my wegkruipplek en rigtingwyser."
Pierre Engelbrecht sluit ons Pinksterreeks af met ’n kragtige boodskap uit Psalm 119:105–112.
Kom vier saam — en vind weer jou rigting en rus in God se Woord.
Version: 20241125
No comments yet. Be the first to say something!