
44.7K
Downloads
113
Episodes
Welkom by ekerk Boodskap se Podcast.
By ekerk wil ons Jesus vir almal sigbaar, voelbaar en verstaanbaar maak.
Luister saam en ontdek meer van wie Jesus is.
Welkom by ekerk Boodskap se Podcast.
By ekerk wil ons Jesus vir almal sigbaar, voelbaar en verstaanbaar maak.
Luister saam en ontdek meer van wie Jesus is.
Episodes

Monday Sep 29, 2025
Groter as jou grootste gemors | Pierre Engelbrecht
Monday Sep 29, 2025
Monday Sep 29, 2025
Het jy ook al gevoel jou lewe is ’n gemors? Druk van werk. Finansies wat knyp. Verhoudings wat pla. Selfs jou eie gedagtes wat jou nie los nie …
Die goeie nuus: jou gemors is nooit die laaste woord nie en jy word nie afgeskryf agv jou gemors nie.
Kom kuier saam met Pierre Engelbrecht waar ons saam kyk hoe God se genade altyd groter is as jou grootste gemors. Jy hoef nie eers jou gemors weg te steek nie – God ontmoet jou presies in jou gemors.
#EkerkLewendig #GroterAsJouGrootsteGemors

No comments yet. Be the first to say something!