
44.4K
Downloads
112
Episodes
Welkom by ekerk Boodskap se Podcast.
By ekerk wil ons Jesus vir almal sigbaar, voelbaar en verstaanbaar maak.
Luister saam en ontdek meer van wie Jesus is.Β
Welkom by ekerk Boodskap se Podcast.
By ekerk wil ons Jesus vir almal sigbaar, voelbaar en verstaanbaar maak.
Luister saam en ontdek meer van wie Jesus is.Β
Episodes

Friday Apr 03, 2026
Goeie Vrydag: Ons sien vir Jesus...
Friday Apr 03, 2026
Friday Apr 03, 2026
Op Goeie Vrydag staan ons stil by die kruis, en ons kyk weer. Nie net na wat gebeur het nie, maar na Wie daar hang. Ons sien Jesus⦠Sy liefde, Sy lyding, Sy oorgawe vir ons.
Β
ππ©ππ₯πππ£ π π€πͺπππ§π© nooi ons om stadiger te kyk, dieper te sien en die betekenis van die kruis opnuut te ontdek. Kom kuier saam en laat God jou hart aanraak in hierdie heilige oomblik.

No comments yet. Be the first to say something!