Episodes

Monday Jun 02, 2025
God vra nie meer as Jesus nie | Pierre Engebrecht
Monday Jun 02, 2025
Monday Jun 02, 2025
Voel jy soms of jy steeds iets aan God moet bewys? Asof jy meer moet doen, beter moet glo, harder moet probeer? Kom hoor die bevrydende waarheid uit Galasiërs 3: 22-26 en 4:1–7 waar Pierre Engelbrecht preek oor: “God vra nie meer as Jesus nie”
Kom ontdek wat dit beteken om vry te leef as God se geliefde kind.
Version: 20241125
No comments yet. Be the first to say something!