Episodes

Sunday Feb 23, 2025
God se wese: Die dienende God | Pierre Engelbrecht
Sunday Feb 23, 2025
Sunday Feb 23, 2025
In ‘n wêreld waar invloed dikwels met mag en status geassosieer word, wys Jesus ‘n ander pad—dié van diensbaarheid. Sy woorde en dade kommunikeer nie net ‘n boodskap nie, maar bring genesing, roep ons tot aksie, motiveer en onderrig ons.
Pierre Engelbrecht neem ons op ‘n reis deur sewe maniere waarop Jesus kommunikeer, en hoe Sy stem vandag nog ons lewens vorm.
Version: 20241125
Comments (0)
To leave or reply to comments, please download free Podbean or
No Comments
To leave or reply to comments,
please download free Podbean App.