Episodes

Monday Jun 23, 2025
Geloof se lig is nie 'n las nie | Pierre Engelbrecht
Monday Jun 23, 2025
Monday Jun 23, 2025
Dalk is jy moeg, want jy dra dinge wat nie joune is nie. In Galasiërs 6 wys Paulus ons die pad na ware geestelike lig:
- Help die wat val — maar met sagtheid.
- Dra mekaar se seerkry — nie mekaar se verantwoordelikhede nie.
- Leef die liefde — maar moenie iemand anders se geloofslewe oorvat nie.
Ons kuier saam met Pierre Engelbrecht vanuit Galasiërs 6:1-10 en ontdek ons hoe om lig te wees vir die wêreld, sonder om onder die las van ander se lewens ineen te stort.
Version: 20241125
No comments yet. Be the first to say something!