
42.3K
Downloads
110
Episodes
Welkom by ekerk Boodskap se Podcast.
By ekerk wil ons Jesus vir almal sigbaar, voelbaar en verstaanbaar maak.
Luister saam en ontdek meer van wie Jesus is.Β
Welkom by ekerk Boodskap se Podcast.
By ekerk wil ons Jesus vir almal sigbaar, voelbaar en verstaanbaar maak.
Luister saam en ontdek meer van wie Jesus is.Β
Episodes

Monday Mar 09, 2026
Ek leef 'dankvinderig' voor God
Monday Mar 09, 2026
Monday Mar 09, 2026
Dankbaarheid is meer as net βn gevoel, dit is βn manier van leef. Wat gebeur wanneer ons nie net dankbaar voel nie, maar doelbewus begin leef as mense wat God se goedheid raaksien en vier?
ππ©ππ₯πππ£ π π€πͺπππ§π© help ons ontdek hoe βn βdankvinderigeβ hart ons perspektief verander en ons nader aan God se vreugde bring. Kom kuier saam by ons eKerk Boodskap.

No comments yet. Be the first to say something!