48.7K
Downloads
122
Episodes
Welkom by ekerk Boodskap se Podcast.
By ekerk wil ons Jesus vir almal sigbaar, voelbaar en verstaanbaar maak.
Luister saam en ontdek meer van wie Jesus is.
Welkom by ekerk Boodskap se Podcast.
By ekerk wil ons Jesus vir almal sigbaar, voelbaar en verstaanbaar maak.
Luister saam en ontdek meer van wie Jesus is.
Episodes
![[ PINKSTER ] Leef naby en leef anders](https://pbcdn1.podbean.com/imglogo/image-logo/19262224/Podcast_300x300.png)
51 minutes ago
[ PINKSTER ] Leef naby en leef anders
51 minutes ago
51 minutes ago
Hierdie Pinkster nooi ons jou om saam stil te word, te bid en opnuut te ontdek hoe die Heilige Gees gewone mense verander, dra en stuur. Wanneer ons bid binne die kragveld van die Gees, begin God ons harte, ons ritmes en ons lewens nuut vorm. Kom reis saam deur vier byeenkomste waar ons nadink oor geloof, gebed en ’n lewe naby aan God:
Woensdag 20 Mei | 19:00. 𝙋𝙞𝙚𝙧𝙧𝙚 𝙀𝙣𝙜𝙚𝙡𝙗𝙧𝙚𝙘𝙝𝙩 "Leef naby en leef anders"
Kom beleef saam hoe God ons deur Sy Gees nader trek, nuwe moed gee en ons leer om anders te leef.
![[ PINKSTER ] Bid kragvol en dankvol](https://pbcdn1.podbean.com/imglogo/image-logo/19262224/Podcast_300x300.png)
2 days ago
[ PINKSTER ] Bid kragvol en dankvol
2 days ago
2 days ago
Hierdie Pinkster nooi ons jou om saam stil te word, te bid en opnuut te ontdek hoe die Heilige Gees gewone mense verander, dra en stuur. Wanneer ons bid binne die kragveld van die Gees, begin God ons harte, ons ritmes en ons lewens nuut vorm. Kom reis saam deur vier byeenkomste waar ons nadink oor geloof, gebed en ’n lewe naby aan God:
Dinsdag 19 Mei | 19:00. 𝙎𝙩𝙚𝙥𝙝𝙖𝙣 𝙅𝙤𝙪𝙗𝙚𝙧𝙩 "Bid kragvol en dankvol"
Woensdag 20 Mei | 19:00. Pierre Engelbrecht "Leef naby en leef anders"
Kom beleef saam hoe God ons deur Sy Gees nader trek, nuwe moed gee en ons leer om anders te leef.
![[ PINKSTER ] Hou aan klop en hou aan glo](https://pbcdn1.podbean.com/imglogo/image-logo/19262224/Podcast_300x300.png)
3 days ago
[ PINKSTER ] Hou aan klop en hou aan glo
3 days ago
3 days ago
Hierdie Pinkster nooi ons jou om saam stil te word, te bid en opnuut te ontdek hoe die Heilige Gees gewone mense verander, dra en stuur. Wanneer ons bid binne die kragveld van die Gees, begin God ons harte, ons ritmes en ons lewens nuut vorm. Kom reis saam deur vier byeenkomste waar ons nadink oor geloof, gebed en ’n lewe naby aan God:
Maandag 18 Mei | 19:00. 𝙋𝙞𝙚𝙧𝙧𝙚 𝙀𝙣𝙜𝙚𝙡𝙗𝙧𝙚𝙘𝙝𝙩 "Hou aan klop en hou aan glo"
Dinsdag 19 Mei | 19:00. Stephan Joubert "Bid kragvol en dankvol"
Woensdag 20 Mei | 19:00. Pierre Engelbrecht "Leef naby en leef anders"
Kom beleef saam hoe God ons deur Sy Gees nader trek, nuwe moed gee en ons leer om anders te leef.
![[ PINKSTER ] Van geestelike dreiger tot geestelike kryger](https://pbcdn1.podbean.com/imglogo/image-logo/19262224/Podcast_300x300.png)
3 days ago
3 days ago
Hierdie Pinkster nooi ons jou om saam stil te word, te bid en opnuut te ontdek hoe die Heilige Gees gewone mense verander, dra en stuur. Wanneer ons bid binne die kragveld van die Gees, begin God ons harte, ons ritmes en ons lewens nuut vorm. Kom reis saam deur vier byeenkomste waar ons nadink oor geloof, gebed en ’n lewe naby aan God:
Sondag 17 Mei | 09:00. 𝙎𝙩𝙚𝙥𝙝𝙖𝙣 𝙅𝙤𝙪𝙗𝙚𝙧𝙩 "Van geestelike dreiger tot geestelike kryger"
Maandag 18 Mei | 19:00. Pierre Engelbrecht "Hou aan klop en hou aan glo"
Dinsdag 19 Mei | 19:00. Stephan Joubert "Bid kragvol en dankvol"
Woensdag 20 Mei | 19:00. Pierre Engelbrecht "Leef naby en leef anders"
Kom beleef saam hoe God ons deur Sy Gees nader trek, nuwe moed gee en ons leer om anders te leef.
![[ HEMELVAART ] Wanneer alles begin sin maak](https://pbcdn1.podbean.com/imglogo/image-logo/19262224/Podcast_300x300.png)
7 days ago
7 days ago
Partykeer voel die lewe gefragmenteerd. Gebeure, vrae en pyn maak nie altyd onmiddellik sin nie. Maar met 𝗛𝗲𝗺𝗲𝗹𝘃𝗮𝗮𝗿𝘁 kyk ons opnuut na Jesus se verhoging en ontdek hoe God besig is om alles saam te trek in Sy groter verhaal.
𝙋𝙞𝙚𝙧𝙧𝙚 𝙀𝙣𝙜𝙚𝙡𝙗𝙧𝙚𝙘𝙝𝙩 help ons nadink oor hoe Jesus se Hemelvaart nuwe perspektief, hoop en betekenis bring.

Monday May 11, 2026
Hoe lyk geloof wat dieper gaan?
Monday May 11, 2026
Monday May 11, 2026
Partykeer reageer ons vinnig op Jesus. Ons raak opgewonde, emosioneel of geïnspireer. Maar Johannes wys vir ons dat geloof dieper gaan as ’n oomblik se reaksie.
𝙋𝙞𝙚𝙧𝙧𝙚 𝙀𝙣𝙜𝙚𝙡𝙗𝙧𝙚𝙘𝙝𝙩 help ons ontdek wat dit beteken om nie net in Jesus geïnteresseerd te wees nie, maar om Hom werklik te vertrou en deur Hom gevorm te word.
#eKerk #Boodskap

Monday May 04, 2026
Jesus onderbreek Sy dagboek vir my ook
Monday May 04, 2026
Monday May 04, 2026
Ons dink soms ons is net nog ’n inskrywing in die dag. Maar Jesus sien anders. Hy stop, Hy luister, Hy gee aandag. Wat beteken dit dat Jesus sy pad onderbreek, ook vir jou?
𝙎𝙩𝙚𝙥𝙝𝙖𝙣 𝙅𝙤𝙪𝙗𝙚𝙧𝙩 help ons ontdek hoe Jesus ons raaksien in die middel van die gewone, en hoe Hy ons ontmoet op maniere wat ons nie verwag nie.
Ons vier ook saam 𝗻𝗮𝗴𝗺𝗮𝗮𝗹. Dit is ’n heilige oomblik waar ons onthou, ontvang en weer opnuut leef uit God se genade.

Monday May 04, 2026
DIE STORIES | Gesprek met Marina Brink | Feed the Future
Monday May 04, 2026
Monday May 04, 2026

Your Title
This is the description area. You can write an introduction or add anything you want to tell your audience. This can help potential listeners better understand and become interested in your podcast. Think about what will motivate them to hit the play button. What is your podcast about? What makes it unique? This is your chance to introduce your podcast and grab their attention.